Monthly Archives: August 2008
Uitenhage man gets 1,8 million per cent rates hike
Patrick Cull IF you think your rates increase was excessive, spare a thought for a Uitenhage resident whose bill has increased by a whopping 1837960 per cent. But this was all down to a past blunder. The property had been incorrectly valued and cost the owner just 10 cents a year in rates. The value … Continue reading
Eerste jaarlikse Vrouedag Motiveringspraatjie in Uitenhage bekendgestel
Die jaarlikse Vrouedag word Saterdag, die neënde Augustus in Uitenhage gevier met die afskop van ‘n motiveringspraatjie wat sovêr enig in sy soort op die dorp is. Die doel van die praatjie is om vroue vanuit alle sfere van die lewe te motiveer en all geld wat sodoende ingesamel word sal aan liefdadigheid geskenk word. Ons … Continue reading