Tag Archives: Blogging

Eerste jaarlikse Vrouedag Motiveringspraatjie in Uitenhage bekendgestel

Die jaarlikse Vrouedag word Saterdag, die neënde Augustus in Uitenhage gevier met  die afskop van ‘n motiveringspraatjie wat sovêr enig in sy soort op die dorp is. Die doel van die praatjie is om vroue vanuit alle sfere van die lewe … Continue reading

Posted in Events | Tagged , , , , | Leave a comment